Psalms 72:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mag daar volheid van koring wees in die land, op die top van die berge; mag die vrug daarvan ruis soos die Líbanon; en mag hulle bloei uit die stad soos die plante van die aarde!

Psalms 72

Psalms 72:12-20