Psalms 72:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die konings van Tarsis en van die eilande sal geskenke aanbied, die konings van Skeba en Seba belasting aanbring.

Psalms 72

Psalms 72:9-16