Psalms 69:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek — my gebed is tot U, o Here: in die tyd van genade, o God, verhoor my deur die grootheid van u goedertierenheid, deur die trou van u heil!

Psalms 69

Psalms 69:9-18