Psalms 68:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vreeslik is God uit jou heiligdomme, o Israel! Die God van Israel — Hy gee aan die volk sterkte en kragte. Geloofd sy God!

Psalms 68

Psalms 68:32-36