Psalms 68:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van Hom wat ry in die hoogste hemele, wat uit die voortyd is; kyk, Hy verhef sy stem, ’n magtige stem.

Psalms 68

Psalms 68:31-36