Psalms 68:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos rook verdryf word, verdryf U hulle; soos was smelt voor die vuur, vergaan die goddelose voor die aangesig van God.

Psalms 68

Psalms 68:1-5