Psalms 68:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom kyk julle afgunstig, o berge met toppe, na die berg wat God begeer het vir sy woning? Ja, die Here sal daar woon tot in ewigheid.

Psalms 68

Psalms 68:8-20