Psalms 66:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy heers vir ewig deur sy mag; sy oë hou wag oor die nasies. Laat die wederstrewiges hulleself nie verhef nie. Sela.

Psalms 66

Psalms 66:1-8