Psalms 66:18-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. As ek ongeregtigheid bedoel het in my hart, sou die Here nie gehoor het nie.

19. Waarlik, God het gehoor; Hy het geluister na die stem van my gebed.

20. Geloofd sy God wat my gebed nie afgewys en sy goedertierenheid aan my nie onttrek het nie!

Psalms 66