Psalms 65:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Welgeluksalig is hy wat U uitkies en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe. Ons wil versadig word met die goeie van u huis, die heiligheid van u paleis.

Psalms 65

Psalms 65:3-10