Psalms 65:13-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. Die weivelde van die woestyn drup, en die heuwels gord hulleself met gejuig.

14. Die weivelde is bekleed met troppe kleinvee, en die dale is bedek met koring; hulle juig, ook sing hulle.

Psalms 65