Psalms 65:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U het die land besoek en oorvloed gegee; U verryk dit grootliks; die stroom van God is vol water. U berei hulle koring; ja, so berei U die land.

Psalms 65

Psalms 65:7-13