Psalms 62:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, nietigheid is die mensekinders, leuens is die aansienlikes; in die weegskaal moet hulle opgaan, almal saam is hulle minder as nietigheid.

Psalms 62

Psalms 62:4-11