Psalms 60:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopotámië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalfduisend.

Psalms 60

Psalms 60:1-8