Psalms 60:13-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Verleen ons hulp teen die vyand, want die mens se hulp is ydelheid. In God sal ons kragtige dade doen, en Hy self