Psalms 59:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was ’n rotsvesting vir my en ’n toevlug in die dag toe ek benoud was.

Psalms 59

Psalms 59:8-18