Psalms 59:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vernietig hulle in grimmigheid, vernietig hulle, sodat hulle daar nie meer is nie; en laat hulle weet dat God heers in Jakob, tot by die eindes van die aarde! Sela.

Psalms 59

Psalms 59:12-18