Psalms 56:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier; op die wysie van: „Die Duif van die ver Terebinte.” Van Dawid. ’n Gedig, toe die Filistyne hom gevang het in Gat.

2. Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag.

3. My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed.

Psalms 56