Psalms 46:11-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

11. Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.

12. Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ’n rotsvesting vir ons. Sela.

Psalms 46