1. VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. ’n Lied.
2. God is vir ons ’n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.
3. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see.