Psalms 45:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. Daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle.

Psalms 45

Psalms 45:7-9