Psalms 40:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Groot dinge het U gedoen, Here my God — u wonders en gedagtes vir ons; niemand kan met U vergelyk word nie. Wil ek dit verkondig en uitspreek, dan is dit te veel om te vertel.

Psalms 40

Psalms 40:1-15