Psalms 40:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ’n rots gestel; Hy het my gange vasgemaak.

Psalms 40

Psalms 40:1-5