Psalms 40:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat hulle wat my lewe soek, om dit weg te ruk, tesame beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my onheil, agteruitwyk en in die skande kom.

Psalms 40

Psalms 40:10-17