Psalms 39:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoor, Here, my gebed, en luister na my hulpgeroep; swyg nie by my trane nie; want ek is ’n vreemdeling by U, ’n bywoner soos al my vaders.

Psalms 39

Psalms 39:7-14