Psalms 38:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) ’n PSALM van Dawid, by die gedenkoffer. o Here, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid