Psalms 37:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dalet. Swyg voor die Here en verwag Hom; wees nie toornig op hom wat voorspoedig in sy weg is nie, op die man wat listige planne uitvoer nie.

Psalms 37

Psalms 37:1-10