Psalms 37:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Noen. Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie.

Psalms 37

Psalms 37:18-31