U geregtigheid is soos die berge van God; u oordele is ’n groot watervloed. Here, U behou mense en diere!