Psalms 36:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid, die kneg van die Here.

2. In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose: Daar is geen vrees van God voor sy oë nie.

3. Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van sy skuld.

Psalms 36