Psalms 35:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en in die skande kom; laat hulle wat my ongeluk beraam, agteruitwyk en rooi van skaamte word!

Psalms 35

Psalms 35:1-6