Psalms 35:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat húlle jubel en bly wees wat ’n behae het in my geregtigheid; en laat hulle altyddeur sê: Groot is die Here wat ’n welbehae het in die vrede van sy kneg!

Psalms 35

Psalms 35:18-28