Psalms 35:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek — toe hulle siek was, het ek ’n roukleed gedra; ek het my siel gekwel met vas, en my gebed het teruggekeer in my boesem.

Psalms 35

Psalms 35:3-16