Psalms 33:20-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Ons siel wag op die Here; Hy is ons hulp en ons skild; want ons hart is bly in Hom, omdat ons op sy heilige Naam