Psalms 32:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees nie soos ’n perd, soos ’n muilesel wat geen verstand het nie, wat ’n mens moet tem met toom en teuel as sy tuig, anders kom hy nie naby jou nie.

Psalms 32

Psalms 32:6-11