Psalms 32:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal elke vrome U aanbid in ’n tyd as U te vinde is; ja, by ’n oorstroming van groot waters sal hulle nie aan hom raak nie.

Psalms 32

Psalms 32:1-7