Psalms 31:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vanweë al my teëstanders het ek ’n voorwerp van smaad geword, ja, grootliks vir my bure, en ’n voorwerp van skrik vir my bekendes; die wat my op straat sien, vlug weg van my af.

Psalms 31

Psalms 31:10-22