8. Die stem van die Here laat die woestyn bewe; die Here laat die woestyn van Kades bewe.
9. Die stem van die Here laat die takbokke lam en maak die bosse kaal; maar in sy paleis sê elkeen: Heerlikheid!
10. Die Here het gesit oor die Watervloed; ja, die Here sit as Koning tot in ewigheid.
11. Die Here sal sy volk sterkte gee, die Here sal sy volk seën met vrede.