5. Die stem van die Here breek seders; ja, die Here verbreek die seders van die Líbanon;
6. en Hy laat hulle opspring soos ’n kalf, die Líbanon en Sirjon soos ’n jong buffel.
7. Die stem van die Here slaan daar vuurvlamme uit.
8. Die stem van die Here laat die woestyn bewe; die Here laat die woestyn van Kades bewe.