Psalms 27:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al word ’n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan ’n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.

Psalms 27

Psalms 27:1-8