Psalms 26:10-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. in wie se hande skandelike dade is, en wie se regterhand vol is van omkopery.

11. Maar ék wandel in my opregtheid; verlos my en wees my genadig.

12. My voet staan op gelyk grond; ek sal die Here loof in die vergaderings.

Psalms 26