Psalms 26:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n PSALM van Dawid. Doen aan my reg, o Here, want ék wandel in my opregtheid en vertrou op die Here sonder om te wankel.

Psalms 26

Psalms 26:1-8