Psalms 22:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei en sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe dié Hom aangeroep het om hulp.

Psalms 22

Psalms 22:18-32