Psalms 20:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid.

2. Mag die Here u verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm!

3. Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteun uit Sion!

4. Mag Hy dink aan al u spysoffers en u brandoffer met welgevalle aansien! Sela.

Psalms 20