Psalms 2:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!

Psalms 2

Psalms 2:10-12