Psalms 2:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?

2. Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die Here en teen sy Gesalfde en sê:

Psalms 2