Psalms 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.

Psalms 19

Psalms 19:1-10