Psalms 19:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die vrees van die Here is rein: dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die Here is waarheid — tesame is hulle regverdig.

Psalms 19

Psalms 19:2-15