Psalms 18:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ek hulle vermaal soos stof voor die wind; ek het hulle uitgegooi soos modder van die strate.

Psalms 18

Psalms 18:42-45