Psalms 18:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die beddings van die waters het sigbaar geword, en die fondamente van die wêreld is blootgelê vanweë u dreiging, o Here, vanweë die geblaas van die wind van u neus.

Psalms 18

Psalms 18:10-21